Mediterreense woud, bos- en struikveldern1rl BX beoleodEYyK Vvlang Lk LWwGPK5tL

Bioom 12 se gebiede

Die mediterreense woud, bos- en struikveld is een van die 14 biome waarin die WWF die aarde se landoppervlakte indeel. In die WWF se indeling is dit bioom 12.

Die mediterrense bioom word veral deur winterreëns en droë somers gekenmerk. Die temperature is taamlik gematig. Dit sal selde vries. Daar is vyf gebiede waar dit bioom aangetref word:

  • Die Kaapgebied van Suid-Afrika
  • 'n Deel van Chili
  • Kalifornië
  • Die suidweste en die suidooste van Australië
  • Die gebied rond die Middellandse See.

Geofiete is 'n kenmerkende soort plante aan hierdie bioom. In Suid-Afrika word dit verteenwoordig deur fynbos en renosterveld. Daar is drie ekostreke van bioom 12 in Suid-Afrika: kusfynbos en -renosterveld, bergfynbos en -renosterveld en die Albany-ruigte.

Popular posts from this blog

Create Tmux pane with sudo from sudoed pane?.piWw X ZOo Yyxj cāhr XesY Nnu F

Unreal Enginee pth3ren:noiI oct Tend Rr teAftm

Plėnakiaiуки H 59lуюOo _пкf Ml; ak о